Suid-Afrika: voorbidding momentum

Van Maart tot Mei sal voorbidders bid vir genesing vir die 'hart' van Suid-Afrika, met die fokus op versoening en diepgewortelde pyn en vyandigheid wat daar gekoester word. Sedert Januarie het voorbidders gebid vir die diepliggende emosies wat teen ander gekoester word, wat voortspruit uit gebeure in die verlede. In Maart sal baie voortgaan om met verwagtende harte na God te gaan en Hom te vra om enige vorm van sonde wat ander raak, te openbaar. Ook, van 18 tot 20 Maart, sal tiener- en jeugleiers verenig in 'n dinamiese program van praatjies, aanbidding, multi-media platforms, geestelike ontmoetingsstasies, werkswinkels, besprekings, berading, gemeenskap en pret. Die geleentheid heet #imagine en het ten doel om radikale verandering te sien deur diegene wat oor twintig jaar sal lei, nou op die regte geestelike pad te plaas. Drie byeenkomste, met dieselfde inhoud, sal gelyktydig in die Wes-Kaap, Gauteng en die Oos-Kaap plaasvind. Ons kan by die voorbidders aansluit: sien

  • Pray: for God to release a 'new song' to sing over South Africa. (Judges. 5:3)