Wêreldwyd
Egipte het drie dae van rou gehad ná twee bomaanvalle op Koptiese Christelike kerke deur IS op Palmsondag, wat 49 dood en dosyne beseer het. In reaksie op die aanvalle…
Semana Santa (Heilige Week) is baie belangrik in Mexiko. Optogte en passiespele vind oral in die land plaas, met verskillende gebiede en gemeenskappe wat op verskillende maniere en verskillende grade…