Onesphore Rwaje, aartsbiskop van Rwanda, het kinders aangesê om hulself as toekomstige leiers van kerk en land te sien. Hy het sy opmerkings gemaak toe kinders bymekaargekom het by 'n…
Al-Sjabaab-vegters het op 17 Augustus vier Christenmans in 'n dorpie in die Lamu-distrik vermoor. Drie is met kapmes doodgekap; die vierde is in sy huis verbrand. Al-Sjabaab oortref Boko Haram…
Duisende sendelinge wêreldwyd is afhanklik van ons gebede vir krag. Afghanistan is maar een van die nasies waar mensegroepe nog nie van Jesus Christus gehoor het nie. Kulturele tradisies wat…
Dit word die grootste massavergiftiging in die geskiedenis genoem. Putte wat in die Indiese subkontinent in die 1970's geboor is, het miljoene blootgestel aan arseen wat uit omliggende rotse en…
Die Kommissie vir Internasionale Godsdiensvryheid het 'n verslag oor godslasteringswette wêreldwyd uitgereik. Die vyf lande wat die slegste punte behaal, is Iran, Pakistan, Jemen, Somalië en Katar, terwyl 71 van…
CBN News het by 46 Christene van Rusland aangesluit wat na afgeleë Mongoolse provinsies gaan waar min van Christus se liefde gehoor het. Die 17-jarige Alena Barsokov het gesê: 'Wat…