Daar is 'n verwagting in Australië dat sodra die uitslag van die selfdegeslag-huwelike posstem op 15 November bekend gemaak is, die saak vir eens en vir altyd opgelos sal word.…
Op 11 September het die VN se menseregtehoof die militêre operasie wat Rohingya-Moslems teiken, ''n handboekvoorbeeld van etniese suiwering' genoem en die regering aangemoedig om sy huidige wrede 'veiligheids'-operasies te…
Baie Christene wat Islam in Saoedi-Arabië verlaat, word aan hul familielede oorgegee en verdwyn, om nooit weer van gehoor te word nie. Om Islam te verlaat word gesien as 'n…
Patrick Mitchell het begin transgender word om 'n meisie te word toe hy twaalf was, het toe twee jaar later van plan verander en sal nou 'n operasie ondergaan om…
In lande waar skaamte gebruik word as 'n instrument om mense se gedrag te verander, het die liefde van Christus 'n kragtige uitwerking. Dit is wat agter Mohabat TV is,…