Minstens 13 mense is op 26 Februarie dood in botsings tussen Christene en Moslems in die Kasuwan Magani-gemeenskap in die Kaduna-staat, sentraal-Nigerië. Baie huise en winkels is afgebrand. Twintig verdagtes…
Maandag: by 'n sendingkursus in Papoea-Nieu-Guinee het deelnemers van aangesig tot aangesig te staan gekom met voorheen onbekende realiteite. Bid vir harte wat uitgedaag word vir sending. Dinsdag: 'Bloem waar…
Rebelle gaan nie Sirië se oorlog wen nie, maar hulle sal ook nie ophou terwyl Assad se magte voortgaan om voorstede van Oos-Ghouta te teiken nie. Oorlogsvliegtuie steun sy bombardement.…
Tydens 'n altaar van openbare aanbidding verlede jaar het ongeveer 1 200 Boliviane ingetree vir geestelike verandering in die nasie. Op 21 Februarie het 'n plaaslike Christen geskryf: 'Oor ons…
Transparency International berig: 'Lande met die minste beskerming vir pers en aktiviste het ook die ergste korrupsiekoerse. Elke week word minstens een joernalis vermoor in 'n land wat korrup is.…
Studente het die strate ingevaar om te betoog oor die wapenbeheerkwessie. Senator Bill Galvano het gesê: 'Genoeg is genoeg: iets moet verander.' President Trump - wat met die steun van…