Buitelandse straatverkopers het gebots met die Johannesburgse polisie wat probeer om beslag te lê op vervalste goedere. ’n Gewapende polisievoertuig is met klippe en vullisdromme bestook deur straatverkopers wat die…
Jemen - Vyf jaar van oorlog tussen Iran-gesteunde Houthi-rebelle en Saoedi/VS-gesteunde regeringsmagte het die wêreld se ergste humanitêre krisis geskep. Hierdie Iran-Saoedi-mededinging dreig om te groei namate Houthi's vuurpylaanvalle op…
Ons is gemaak na die beeld van 'n skeppende God en ons kreatiwiteit kan Hom eer bring. Die kunste is 'n aanwins in sendingwerk, hulle is persoonlik. Artistieke uitdrukking en…
Chad Robichaux, van die Mighty Oaks Foundation ('n liefdadigheidsorganisasie wat diegene ondersteun wat aan oorlogstyd trauma ly), is meegedeel dat hy nie die etiket 'Christen' kan gebruik om sy advertensie…
Brasilië, Colombia, El Salvador, Honduras, Mexiko, Puerto Rico en Venezuela het kolossale misdaadsyfers wat groei ondermyn, menslike welsyn bedreig en maatskaplike ontwikkeling belemmer, volgens die VN en Wêreldbank. Die streek…
Die VN se menseregtehoof, Michelle Bachelet, sê dat diegene wat verantwoordelik is vir lugaanvalle wat Siriese burgerlikes teiken, van oorlogsmisdade aangekla kan word, en noem dit ''n mislukking van leierskap…