Biskop Samson Shukardin van Hyderabad het aan Aid to the Church in Need gesê dat mishandeling 'n probleem is vir minderheidstudente by openbare skole. Hy het gesê dat Christenouers in…
Soedan se dominante godsdiens is Islam, en dit beklee die 6de plek in die vervolgingstabel. Byna 50% van die bevolking leef onder die armoedegrens. President Al-Basjir is gedwing om uit…
Die antieke Syweg het Oos- en Suidoos-Asië met Iran, die Arabiese Skiereiland, Oos-Afrika en Suid-Europa verbind. Onlangs, nadat Sentraal-Asiatiese pastore en leiers drie dae lank gevas en gebid het, het…
Selahattin Demirtas het in die laaste verkiesing teen president al-Sisi gestaan voordat hy in hegtenis geneem is op aanklag van terrorisme. Hy is steeds daar saam met duisende ander 'terroriste'.…
Boko Haram-terroriste het drie Christenvroue uit hul huise ontvoer in 'n nagtelike klopjag op 'n hoofsaaklik Christelike dorp in die verre noorde van Kameroen. Hulle het hul slagoffers na die…
Volgens 'n Human Rights Watch-verslag word oorlewendes van mensehandel deur die Nigeriese regering in skuilings toegesluit. 76 van hulle is vroue wat ly aan depressie, angs, slapeloosheid, terugflitse, pyne en…