'Vader, dankie dat U almal na U beeld geskep het, ook diegene wat terroriste geword het. Mag godvresende mense van vrede radikale ontmoet en beïnvloed sodat lewens verander word en…
Die Free Burma Rangers (FBR) lewer nood mediese bystand aan siek en beseerde intern-ontheemdes, en lei spanne op in frontlinie mediese behandeling, humanitêre verligting en verkenningstegnieke. Op 21 Oktober het…
In Junie het die polisie op Australië se nasionale uitsaaier toegeslaan en 'n vooraanstaande joernalis, Annika Smethurst, gearresteer ná die regering se bewerings van 'publisering van geklassifiseerde materiaal'. Destyds het…
Daar word berig dat 4 799 Afrikane tussen Januarie en Julie in Mexiko aangekeer is, 'n viervoudige toename oor dieselfde tydperk in 2018. Tussen 1 500 en 3 000 Afrikane…
Na die verkiesing verlede maand het premier Benjamin Netanyahu 28 dae gehad om die 61 setels te verseker wat nodig is om 'n funksionerende meerderheidsregering te verkry deur steun van…
Tearfund het gewaarsku dat Coca-Cola die gevaar loop om agtergelaat te word, aangesien meer maatskappye wegbeweeg van plastiek. Dit het die koeldrankreus aangemoedig om eenmalige plastiek te laat vaar nadat…