Ongeveer 44 miljoen mense woon in die Karibiese Eilande, driekwart van hulle in Kuba, Haïti en die Dominikaanse Republiek. Oral is dieselfde stories bekende temas – ’n nalatenskap van koloniale…
Baie glo die Amerikaanse moord op Qasem Soleimani (plus vier senior bevelvoerders en 'n Irakse burgermagleier) kan Irak onstabiliteit veroorsaak. Die VSA het geglo die mans was besig om radikale…
Qasem Soleimani is in die laat 1990's aangewys as hoof van Iran se elite paramilitêre Quds Force. Hy het toe wyd bekend geword vir die uitbreiding van sy land se…
Geopende Deure se uitvoerende hoof, Henrietta Blyth, het geskryf: 'Roor die wêreld word die lewe moeiliker, nie makliker nie, vir Christene. In Indië sien ons toenemende vlakke van geweld teen…
Op 7 Desember is Puerto Rico getref deur die ergste aardbewing wat die eiland in 102 jaar getref het. Teen 9 Desember was twee derdes van die eiland nog sonder…