Israeliese media het op 3 Februarie berig dat Hamas, wat Gasa regeer, bang is om as 'n samewerker met Israel gesien te word as gevolg van voortgesette onderhandelinge vir 'n…
Op 2 Januarie is ds Lawan Andimi deur Boko Haram ontvoer. Hy het by die regering en die leierskap van CAN (Christian Association of Nigeria) gepleit om tot sy redding…
Toe hul tente verbrand is, het Irakse betogers dit met betonstrukture vervang. Toe die invloedryke geestelike Muqtada al-Sadr sy steun onttrek het, het selfs meer betogers opgedaag ondanks vrese vir…
Algerië, 'n Moslem-meerderheidland van 41 miljoen, is afhanklik van fossielbrandstowwe vir sy uitvoerinkomste. Dit sukkel om werk en huise aan sy mense te verskaf. Demokrasie en menseregte bestaan op papier,…
Gaan asseblief voort om te bid vir die sukses van termiese beelding sifting en ander lughawe voorsorgmaatreëls om koronavirus te bevat. Meer as 130 mense is dood, en die totaal…
Met ryk lande soos die VSA wat hul studente ontruim het, het doktor Bakari, 'n Tanzaniese PhD-student, 'n leier geword vir honderde studente uit armer Afrikalande wat in Wuhan gestrand…