Britse Eilande
Nagenoeg 500 kinders per week word met vrot tande in die hospitaal opgeneem, toon NHS-syfers. Dit is nou die hoofrede vir jongmense wat hospitaalbehandeling benodig en tandartse sê die vernaamste…
Die aantal kliënte wat by die onafhanklike ombudsman kla oor hul energierekeninge het die hoogte ingeskiet met meer mense wat amptelike klagtes in die eerste ses maande van vanjaar ingedien…