Britse Eilande
Twee Christelike skole in die Noordooste van Engeland oorweeg regstappe teen Ofsted nadat hulle deur inspekteurs afgegradeer is. John Denning, voorsitter van goewerneurs by Durham Free School, het aan The…
Van The Christian Institute: Ons het gesien wat die 'British Values'-inisiatief vir die skool beteken het. Nou moet dit op universiteite toegepas word. Nuwe regering se anti-ekstremisme leiding beteken dat…