Articles
Die naam Yazidi's beteken 'aanbidders van god', en dit is hoe Yazidi's hulself beskryf. Hulle noem hulself Daasin, die naam kom van die Antieke Kerk van die Ooste. Baie Daasin-oortuigings…
Die situasie vir Christene in Irak het erg versleg. Sinjar, (Noordwes van Mosoel) is 'n stad van gemengde minderhede; 30 000+ hiervan is rondom en op die berge versprei. Telkeif,…