David Cameron het tydens die Konserwatiewe Party-konferensie gepraat oor planne om alle godsdiensskole te dwing om te registreer en geïnspekteer te word. 'As 'n instansie kinders intensief onderrig, wat ook…
Steve Botham, Direkteur by die World Prayer Centre skryf, 'Dit is 'n tyd van baie waarskuwings - van gevaar van terroriste, van ernstige ekonomiese ineenstorting, van God se oordeel oor…
Terwyl honderdduisende mense wat uit oorlog, onderdrukking en armoede vlug, Europa se grense oorsteek, sukkel die vasteland om die hoof te bied. Daar is groeiende konsensus dat die EU se…
Donderdag se vergadering om diplomatieke vordering tussen Angela Merkel en Benjamin Netanyahu te versterk, is uitgestel weens 'n oplewing in Palestynse terreuraanvalle in Jerusalem en die Wesoewer. (sien hierdie week…
Die hartseer van die bedieningspanleier wat verlede maand 11 werkers en een van hul kinders verloor het, was diep, maar hy moedig hom daaraan dat hul getrouheid kan help om…
Die president van Pakistan se Christelike Kongres het Westerse nasies versoek om sy deure oop te maak vir vervolgde Pakistanse Christene. Volgens die Daily Pakistan het Nazir Bhatti gesê Christene…