Huise is sonder krag, voedselvoorrade kan nie die gebied binnegaan nie, en mediese fasiliteite is gebombardeer of gesluit. Sedert November het hewige gevegte in die sentrale Jemenitiese stad Taiz meer…
In Paraguay, Argentinië, Uruguay, Brasilië en Bolivia is meer as 160 000 mense oor die laaste paar dae van Desember verdryf deur die swaarste vloede wat Suid-Amerika in 50 jaar…
Taiwan se algemene verkiesings sal op 16 Januarie gehou word om die 14de president en visepresident en al 113 setels van die 9de Wetgewende Yuan te verkies. Daar word gesê…
LP’s sal ’n debat hou oor ’n petisie wat vra dat die Amerikaanse Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump uit Brittanje verbied word ná sy voorstel om alle Moslems te keer om…
Die Britse jihadi-bruid wie se vierjarige seun onlangs in 'n IS-teregstellingsvideo verskyn het, was eens 'n toegewyde Christen wat daarvan gehou het om kerk toe te gaan, het haar pa…
'Embrace' ondersteun vlugtelinge en mense wat asiel soek en moedig ander kerkgemeenskappe aan om Noord-Ierland 'n verwelkomende plek te maak vir vlugtelinge en diegene met etniese minderheidsagtergronde. Bid vir alle…