Wikileaks-stigter Julian Assange is in 2010 in hegtenis geneem ingevolge 'n Sweedse-uitgereikte Europese arrestasiebevel vir die misdaad van verkragting. Hy het asiel binne die Ecuadoriaanse ambassade geëis, nadat die Britse…
Dwarsoor die nasies gaan mense oor hindernisse om die gekruisigde en opgestane Christus te verkondig en spreek sy liefde en deernis uit onder diegene wat sonder Hom lewe en sterf.…
Die Zika-virus, wat reeds algemeen in dele van Afrika en Asië voorkom en gekoppel word aan honderde ernstige geboortedefekte, versprei nou met kommerwekkende spoed in die Amerikas. Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)…
Te midde van die skrik oor die muskietgedraagde Zika-virus, wat deur die WGO tot 'n internasionale noodgeval vir openbare gesondheid verklaar is, sê wetenskaplikes in Hyderabad dat hulle nie een…
Wettig geregistreerde kerke word aangeval terwyl onwettige huiskerke tot amptelike dialoog genooi word. Is China op pad na nog 'n Mao-era vervolging of is dit oop vir godsdiensvryheid? Met botsende…
Verlede naweek het Boko Haram kinders lewendig in Nigerië verbrand, en IS het skoolkinders in Sirië gebombardeer. Huise is tot hope as gereduseer en smeul in die Nigeriese dorpie Dalori…