Die ma van 'n dertienjarige Israeliese Arabiese meisie wat 'n veiligheidswag gesteek het, het 'n passievolle verskoning uitgereik en die wag geprys omdat hy nie op haar losgebrand het nie…
Die Vereniging van Turkse Protestantse Kerke het sy jaarverslag vrygestel wat menseregteskendings en die uitdagings wat Christene in die gesig gestaar het in 2015 opsom. Die talle gevalle van dreigemente…
Ds Kwa Shamaal, hoof van sendings vir die Soedanese Kerk van Christus (SCOC), is op 18 Desember gearresteer. Vanaf 21 Desember is hy daagliks van middernag tot 08:00 tuis toegelaat,…
Min-Hee kon nie klaarkom nadat haar man in Noord-Korea in die tronk was nie, maar het na China ontsnap. Daar, verlate, alleen en bang vir haar lewe, het sy die…
’n Europol-dokument wat verlede week vrygestel is, lui dat ondersoeke daarop dui dat IS wêreldwyd gaan met die moontlikheid van aanvalle teen lidlande van die EU in die nabye toekoms.…
Duisende mense het Saterdag in Rome saamgetrek teen 'n voorgestelde wetsontwerp wat gay paartjies wettige erkenning en aannemingsregte gee. Organiseerders het geskat dat twee miljoen van regoor Italië die 'Family…