Die pa van 'n outistiese kind, wat ook 'n algemene praktisyn is wat MMR-entstof aan babas toedien, berig dat uitbrekings van masels in Frankryk en Italië die owerhede aangespoor het…
Veldbrande woed in Sentraal- en Suid-Europa, met brandbestryders wat brande in vyf lande aanpak. Twaalf brande het in Kroasië se tweede grootste stad, Split, uitgebreek. 4 500 hektaar grond is…
Die Europese Unie se hoofonderhandelaar, Michel Barnier, het Donderdag 20 Julie gesê dat daar 'n 'fundamentele verskil' met Brittanje bly oor hoe om expats se regte te beskerm ná Brexit,…
Inheemse mense word in die noorde van Ghana bereik. Die Komba-mense het 'n uitsonderlike openheid vir die evangelie getoon; baie dorpe het openlik Christensendelinge na hul gemeenskappe genooi. Sewentien 17…
Gesondheidsorg vir ons broers en susters in Suid-Kordofan, Soedan, staar 'n krisis in die gesig. Voice of the Martyrs (VOM) berig nadat hospitale gebombardeer is en hulporganisasies uit die land…
Vanjaar se G20 het 'Africa Partnership' van stapel gestuur, maar liefdadigheidsorganisasies is versigtig omdat dit daarop fokus om private investering in die vasteland te verhoog. Deelnemende lande is genooi om…