Feeste is dikwels 'bergtop-ervarings' waar ons die teenwoordigheid van God voel en sy stem hoor soos Jesus tydens die Transfigurasie gedoen het. Elke somer vergader ons duisende jongmense, en sien…
God bevorder Sy Koninkryk in Turkye, ondanks verlede jaar se poging tot staatsgreep en die president se wrede vergelding op sy mense. Christelike media berig meer en meer Turke wat…
Sommige van die magtigste Amerikaners kom weekliks bymekaar om uit God se Woord te leer. Die Trump Kabinet Bybelstudie maak geskiedenis. Hulle is die mees evangeliese kabinet sedert Jimmy Carter…
Palestynse vroue behaal 'n lieflike oorwinning teen geslagsdiskriminasie in die Wesoewer deur tradisie te breek en saam met mans by die grootste fyngebakfabriek in Nablus te werk. Hulle ignoreer vooroordele…
Prys God vir die somer Bybelkampe wat een van die enigste geleenthede beskikbaar bied om die saadjies van geloof te plant in die harte van miljoene kinders regoor EurasiĆ« wat…
Die meeste stories wat uit oorlogsones kom, is ontmoedigend, maar elke nou en dan sal daar 'n herinnering wees dat God steeds aan die werk is. Onlangs het Geopende Deure…