Hongersnood duur voort, en vlugtelingkampe in Kenia en Uganda word steeds vol. Kerkleiers in Uganda, Kenia en Suid-Soedan het nog 'n desperate beroep gedoen vir voedselhulp om vlugtelinge en kerkgangers…
Daar is 77 verskillende mensegroepe in Bhoetan; meeste van hulle praat die amptelike taal, Dzongkha, maar elke groep het sy eie moedertaal. Boeddhisme is Bhoetan se godsdiens, en 72 van…
Bahrein het 'n tradisie van godsdienstige naasbestaan, en is 'n voorbeeld van respek vir ander in 'n diep geteisterde streek. Mense hoef nie deur metaalverklikkers te gaan voordat hulle kerke…
Volgens die Uganda Demographic and Health Survey (2012) het meer as die helfte van 15- tot 19-jarige meisies fisieke of seksuele geweld ervaar. In 'n poging om die groot aantal…
In Junie was Iran verantwoordelik vir 'n 'brute force' kuberaanval op die Parlement wat meer as twaalf uur geduur het. Daar is aanvanklik gedink dat Rusland agter die aanval sit,…
Die strate van Kiëf was gevul met liedere van lof en danksegging van 500 000 evangeliese Oekraïense Christene wat bymekaargekom het om die 500ste herdenking van die Hervorming te vier.…