Ses huiskerkleiers is op 16-17 Oktober vrygelaat nadat hulle vir 'n maand aangehou is op valse aanklagte dat hulle Hindoes gedwing het om tot die Christendom te bekeer. Die vyf…
'n Kerkleier in Mali berig: 'Ons kerke en kapelle word nou geteiken deur ekstremiste, wat Christene aangesê het om nie bymekaar te kom om te bid'. In September en Oktober…
Vir drie weke in November sal 'n span langs die vlugtelingroete deur Europa reis. Hulle sal eerstehandse stories plaas en uit hul ervarings deel terwyl hulle van Griekeland na Noord-Europa…
Marilyn, 'n 16-jarige Koptiese Christenmeisie wat op 28 Junie ontvoer is om 'tot Islam bekeer te word, toe afgetrou of verkoop' is, is vrygelaat en op 30 September aan haar…
'Daar is niemand, geen lewe, geen storie wat buite God se vermoë is om lief te hê en te transformeer nie', skryf Justin Welby, Aartsbiskop van Canterbury, in sy voorwoord…
Jesaja 55:1: hierdie antieke uitnodiging aan God se volk om te smul aan God se woord en Sy beloftes in 'n tyd van nasionale wanhoop, hou vandag nog weerklank op…