Op 10 Junie het Moslem Fulani-veewagters twee Christene doodgemaak en nog een ernstig gewond in sentraal-Nigerië. Ibrahim Weyi (45) en Larry More (53) is doodgekap toe veewagters hulle in 'n…
In Mei het Amnestie Internasionaal gesê die Amerikaanse regering moet ophou om asielsoekende ouers van hul kinders te skei en hulle toegang tot asielprosedures te weier deur langdurige aanhouding wanneer…
Ten einde pogings van terroriste om van Gasa tot in Israel te tonnel, te stuit, het die Israeliese regering 'n ondergrondse muur langs die grens. Op 18 Junie het Gasa-terroriste…
Noord-Koreane is verraai deur die versuim van die Amerikaanse president Donald Trump om menseregtebepalings in sy ooreenkoms met Kim Jong-un by hul vergadering in Singapoer in te sluit, volgens Human…
Die Wêreldbeker-sokkertoernooi, van 14 Junie tot 15 Julie, bied 'n wonderlike geleentheid vir Christene om sportmense in hul plaaslike gebiede te bereik deur geleenthede soos 'n sportvasvra of 'n vyf-aan-kant-toernooi…
U het onlangs gebid vir 'n verandering in visumreëls rakende opgeleide mediese personeel omdat hulle nie in die beste belang van NHS-pasiënte gewerk het nie. Die binnelandse kantoor het nou…