Die bedenklike situasie met Iran en Hezbollah aan Israel se noordelike grens het onlangs baie verskerp ( sien ). Die risiko van 'n algehele oorlog in daardie gebied was een…
Op 6 Desember het afvaardigings van beide die Jemenitiese regering en die Houthi-rebelle vredesonderhandelinge naby Stockholm begin. Abdullah al-Alimi, 'n verteenwoordiger van die Jemenitiese regering, het getwiet dat die konferensie…
Vyf nuwe verslae – oor Egipte, Ethiopië, Irak, Colombia en die Sentraal-Afrikaanse Republiek – ontmasker die veelvuldige huishoudelike, maatskaplike en staatsdinamika wat gebruik word in die vervolging van Christenvroue en…
Politici daag Donald Trump se verhouding met Saoedi-Arabië uit. Senator Elizabeth Warren het gesê dat die president geweier het om wapenverkope te staak omdat hy meer daarin belangstel om Amerikaanse…
Die hoë mate van Turkye se godsdienstige nasionalisme plaas ongelooflike druk op Christene. Die regering teiken Christene nie direk nie, maar sy nasionalistiese vooroordeel laat min ruimte vir Christene om…
Baie duisende Christene het na Melbourne gekom vir 'Awakening Australia', as deel van 'n sending om 100 000 Australiërs na Jesus te bring. Leiers het die naweek spandeer om die…