Ondersteuners van Christians Against Poverty (CAP) word gewaarsku teen swendelary, met aanlynbedrieërs wat hulle as die liefdadigheidsorganisasie voordoen. Enigiemand wat 'n e-pos na bewering van CAP ontvang, maar van 'n…
'n Afgetrede paroolbeampte in sy tagtigs was een van betogers vir klimaatsverandering wat op 25 April in hegtenis geneem is nadat hy in Londen se spitstyd bo-op 'n trein geklim…
Rusland se premier sê daar is 'n kans vir verbeterde betrekkinge met die Oekraïne nadat Volodymyr Zelenskiy, 'n komediant sonder politieke ervaring, in 'n grootse oorwinning tot president verkies is.…
President Vladimir Poetin was 'tevrede' met die uitslag van sy ontmoeting op 25 April in Vladivostok met die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-oen, en het gesê hy sal die resultate met…
Noudat 'n federale verkiesing uitgeroep is, het Australian Prayer Network 'n seisoen van gebed begin wat sal duur tot en met die vooraand van die verkiesing, op 18 Mei. Kerke…
Mercy Corps het op hul Twitter-rekening geplaas: 'Dit is met groot hartseer dat ons hartverskeurende nuus deel: Faye Mooney, ons kommunikasiespesialis in Nigerië, is op Goeie Vrydag in 'n aanval…