Bolivia is 'n land van asemrowende landskappe, ryk tradisies, die tuiste van baie inheemse bevolkingsgroepe, en die grootste soutvlaktes in die wêreld. Maar te midde van sy skoonheid en diversiteit…
Aanbiddingsliedere en opregte gebede het op Vryheidsdag, Saterdag 4 Mei, die strate van woonbuurte regoor Suid-Afrika gevul terwyl gelowiges hul vryheid in Christus gevier het en vir verandering in die…
Vyf-en-twintig jaar gelede, onder Nelson Mandela, het die African National Congress (ANC) party apartheid beëindig, maar sedertdien het dit swak regeer. Vier uit tien Suid-Afrikaners leef steeds in armoede. Die…
'n Amerikaanse studie het bevind dat tienerselfmoordsyfers toegeneem het ná die vrystelling van 'n Netflix-drama genaamd '13 Reasons Why' - 'n verhaal van 'n hoërskoolmeisie wat haarself doodmaak. Navorsers beraam…
Omar al-Basjir is nie meer Soedan se president nie, maar diegene wat hom gedien het, wil deur 'n militêre raad aan bewind bly. Intussen hou betogers steeds 'n sit-in buite…
'n Joodse vlugtelingegpaar van Rusland het nie belang gestel om van Christus te hoor nie, maar hulle het wel aan 'n huwelikseminaar in Israel deelgeneem. L en Y het baat…