Linda Digby

Linda Digby

Donderdag, 09 Julie 2015 15:07
Gregor Robertson, die burgemeester van Vancouver, sê hy beplan om die pous aan te moedig om druk op nasionale regerings regoor die wêreld te verhoog om op te tree teen klimaatsverandering wanneer hy…
Donderdag, 09 Julie 2015 15:06
Die onstuimigheid in China se aandelemark is so erg dat 700 maatskappye die handel gestaak het om 'self te bewaar' en sodoende beleggers verhinder om hul aandele te verkoop. Dit beteken sowat 'n…
Donderdag, 09 Julie 2015 15:04
Die groep Pakistanse Christenmans het die risiko's geweet toe hulle 'n Islamitiese fees betree het waar fanatiese Moslem-leiers jihad gepreek het en deelnemers hul godsdiensywer hernu het. Stil-stil het hulle gesprekke begin oor…
Donderdag, 09 Julie 2015 15:03
’n Soedanese en ’n Suid-Soedanese pastoor staar onmoontlike spertye in hul verhoor op 14 Julie vir spioenasie in die gesig. Op 2 Julie het die Soedanese regter die verhoor van die Presbiteriaanse pastore…
Donderdag, 09 Julie 2015 15:02
Arabiese pamflette het in Jerusalem verskyn, uitgereik deur 'n IS-gebonde groep, wat aan Christene sê hulle moet teen die einde van Ramadan (18 Julie) uit Jerusalem vlug - anders sal hulle geslag word.…
Donderdag, 09 Julie 2015 15:00
European Christian Mission (ECM) het 'n missie om kerke regdeur Europa te plant en te ontwikkel, want slegs deur liefdevolle gemeenskappe kan Europa werklik transformasieverandering ervaar. Vir eeue was die middelpunt van die…
Donderdag, 09 Julie 2015 14:59
Grieke het gestem om te besluit of hulle in die eurosone moet bly, en het ernstige besuiniging gevaar in ruil vir 'n internasionale reddingsboei. Leiers van die invloedryke Ortodokse Kerk het 'n 'ja'-stem…
Donderdag, 09 Julie 2015 14:57
Die nasionale koerantrubriekskrywer Tim Montgomerie het Brittanje se toenemend sekulêre samelewing gekritiseer. Hy het in The Times geskryf en gesê: 'Ek wil minder vaal praatjies oor regverdigheid, verdraagsaamheid en vrygewigheid van ons politici…
Donderdag, 09 Julie 2015 14:55
Oorgewig en vetsug is risikofaktore vir baie langtermyn gesondheidstoestande en daar is te veel mense in Noord-Ierland wie se gewig tot hul swak gesondheid kan bydra. Simon Hamilton, minister van gesondheid, het Maandag…
Donderdag, 09 Julie 2015 14:54
Die Vrye Kerk van Skotland se Jeugkomitee het 'n verslag gepubliseer van die denominasie se grootste Sondagskool-opname ooit. Met die titel 'Wys na Jesus', wil die komitee Sondagskole en ander jeuggroepe help om…
Bladsy 3 van 4