Wes-Europa: dodelike vloede 'n 'katastrofe'

Rekordreënval in dele van Wes-Europa het veroorsaak dat groot riviere hul walle laat bars In Duitsland; minstens 33 is dood en dosyne vermis nadat rekordreën huise en motors weggespoel het. Die Rynland-Palts staatshoof het die oorstroming as 'n 'katastrofe' beskryf. Minstens ses is in België dood. Luikstad het alle inwoners aangemoedig om te vertrek. Nederland is erg getref, met meer sterftes en baie huise wat beskadig is in die suidelike provinsie van Limburg. ’n Aantal versorgingshuise moes ontruim word. Nog reën word vir dié gebiede voorspel.

  • Pray: for the relatives of the dead, those still in danger, the emergency services, all who have lost homes, businesses and possessions; those whose houses are in danger of collapsing, and stranded people on hills and rooftops. (Nahum 1:7)