Masedonië: Vestig die aandag op die omgewing

Europa - - 03 Jul 2015 - Print - Email

Die Franse Ambassade, in samewerking met die Masedoniese Ministerie van Omgewing en Fisiese Beplanning, het 'n werkswinkel gereël oor 'Hoe om die publieke belangstelling oor klimaatsverandering te vestig.' Die werkswinkel was op 1 Julie en is aangebied deur 'n Franse joernalis, Yves Ler, wat vir meer as 10 jaar aan hierdie onderwerp werk en direkteur van kommunikasie was vir ADEME – Franse Nasionale Agentskap vir die Omgewing en Energie. Die afgelope vier jaar werk hy as joernalis en konsultant oor omgewingsonderwerpe.

  • Pray: that similar workshops and discussion groups will alert people to environment issues. (Gen.1:31)