Print this page

Letland: Geestelike temperatuur van Letland

Europa - - 01 Jul 2015 - Print - Email

Die kerke is onder beide die Nazi's en die Kommuniste erg vervolg. Godsdiensvryheid sedert 1988 het veroorsaak dat baie na die Kerk terugkeer, maar het ook die deur vir sektes oopgemaak. Die post-onafhanklikheid godsdienstige borrel het gebars en, hoewel baie mense lidmate van 'n kerk is, woon slegs 'n klein minderheid van die bevolking dit gereeld by.