Print this page

Ciprus: Die 'groot kloof'

Europa - - 09 Jun 2015 - Print - Email

Ciprus word talle kere in die Bybel genoem en Barnabas, een van die vroegste Christelike sendelinge, was 'n inheemse Cyprioot. ’n Turkse inval en besetting van die noorde in 1974 het die eiland tot vandag toe verdeel en tot soveel as 230 000 vlugtelinge geskep. Die Republiek van Ciprus, wat aanspraak maak op gesag oor die hele eiland, word internasionaal erken as die amptelike staat, terwyl slegs Turkye die Turkse Republiek van Noord-Ciprus erken. Die Ortodokse Kerk is 'n sleutelelement van die Grieks-Cypriotiese kultuur en identiteit en Ciprus is een van die meer godsdienstige lande in die EU. Daar is egter baie bitterheid en vooroordeel tussen die Grieks-Cypriotische Christene van die suide en Turks-Cyprioten in die noorde.

  • Pray: for a shattering of the Cypriot bitterness and for Muslims in the north to place their hope not in economic prosperity but in Jesus.