Print this page

Noorweë: Onwelkome ekstremis

Europa - - 02 Apr 2015 - Print - Email

In Noorweë hou 'n Irakse Islamis die hele land op die been. Die man, wat homself Mullah Krekar noem, het in 1991 asiel in Noorweë gekry, maar is intussen verantwoordelik gehou vir terreuraanvalle deur 'n Islamitiese groep in Noord-Irak. Nou is hy op die punt om tot 'n klein dorpie in Noord-Noorweë beperk te wees. Krekar staar deportasie al tien jaar in die gesig omdat hy as ’n gevaar vir die Noorse nasionale veiligheid beskou word, maar volgens internasionale reg kan hy nie na Irak gestuur word nie omdat hy onderhewig sou wees aan marteling en moontlik die doodstraf daar. Die Noorse regering stuur hom na die afgesonderde dorpie Kyrksaeteroera, aan 'n fjord suidwes van Trondheim, waar hy sal bly totdat 'n deportasiebevel afgedwing kan word. - is entoesiasties.

  • Pray: against the influence of radical islamists and that the authorities will be able to keep them under control.(Tit.2:12)