Print this page

Bosnië: 'n Nuwe bediening

Europa - - 01 Jul 2015 - Print - Email

'n Plaaslike bediening brei uit na 'n nuwe stad, Mostar, en het ons gebede nodig. Die span bestaan uit net twee paartjies en daar sal baie beplanning en uitstap wees soos die Here in die komende maande lei. Hulle het 'n hart vir studente en verwag dat die Here hulle sal lei na die studente wat Hy vir hulle het om mee te bedien. Bid dat die harte van hierdie studente ryp sal wees om dissipels te word. Bid vir Alpha-kursusse wat hulle van plan is om aan te hou loop en bid vir kragtige kommunikasie tussen God en diegene wat soek. Bid asseblief vir die stede Mostar en Tuzla, belangrike streekstede om in die volgende 5 jaar met bediening te begin.