Roman Protasevich (26), 'n prominente kritikus van die Wit-Russiese diktator Alexander Loekasjenko, en sy vriendin is van 'n Ryanair-vlug van Griekeland na Litaue geneem nadat dit deur 'n Wit-Russiese vegvliegtuig…
Die Amerikaanse president Joe Biden en Rusland se president, Vladimir Poetin, hou hul eerste beraad op 16 Junie in Genève, wat die begin voorberei vir 'n nuwe hoofstuk in hul…