Masels-inentings moet onmiddellik in Europa en Sentraal-Asië verskerp word ná 'n reeks uitbrake, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Amptenare sê hulle is in 2014 en die eerste maande van vanjaar deur…
Tienduisende mense het in dorpe en stede regoor Denemarke bymekaargekom om die slagoffers van die naweek se geweeraanvalle in die hoofstad te herdenk. Mense wat kerse en fakkels vasgehou het,…
Die Oekraïense president sê sy magte is besig om 'n 'georganiseerde' onttrekking uit die omstrede dorp Debaltseve te maak. Petro Poroshenko het gesê 80% van die Oekraïne se troepe het…

Ten tyde van hierdie week se Gebedswaarskuwing-publikasie sal die Oekraïense president Petro Poroshenko die oorlog in sy land by 'n EU-beraad bespreek. Litaue glo hulle moet tydens die burgeroorlog wapens…