He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 02 September 2016 12:10
Byna driekwartmiljoen meisies is ongelukkig met hul voorkoms en meer as 'n kwartmiljoen is ontsteld oor hul algehele lewens, volgens die jaarlikse Good Childhood Report. Die aantal 10- tot 15-jarige meisies wat gesê…
Vrydag, 02 September 2016 12:07
'n Nuwe studie wat seksuele oriëntasie, geslagsidentiteit, geestesgesondheid en welstand ondersoek deur dr Lawrence S Mayer, 'n epidemioloog wat in psigiatrie opgelei is, en dr Paul R McHugh (beskryf deur The New Atlantis-joernaal…
Vrydag, 02 September 2016 12:05
Migrante in Calais wat asiel in die VK soek, moet toegelaat word om hul eis in Frankryk in te dien, het die president van die streek aan die BBC gesê. Xavier Bertrand het…
Vrydag, 02 September 2016 12:04
Europa se Mededingingsdirektoraat stuur korporatiewe klopjagte regoor Europa sonder 'n deursoekingslasbrief, en werk buite normale demokratiese geregtelike beheer. Dit is regter, jurie en laksman wat boetes oplê wat groot genoeg is om kriminele…
Vrydag, 02 September 2016 12:03
Die volgende is maar een van die vele verhale van eiendomsroof, onreg en valse tronkstraf van arm, kwesbare mense. 'n Sendingwerker skryf: 'Bid asseblief saam met ons vir Albertina, 'n 82-jarige weduwee wat…
Vrydag, 02 September 2016 12:01
Colombia het verlede week 'n einde verklaar aan die langste burgerlike konflik in die Westelike Halfrond. In 'n historiese ooreenkoms het die Revolusionêre Gewapende Magte van Colombia - bekend as FARC - 'n…
Vrydag, 02 September 2016 11:59
Maandag is 6 500 migrante twaalf myl van Libië uit die see gered in een van die grootste operasies van sy soort tot nog toe. Migrante van Eritrea en Somalië het gejuig en…
Vrydag, 02 September 2016 11:58
4 000 Katolieke is deur die polisie geslaan toe hulle betoog het teen die regering wat die besoedeling van sewentig ton vis toegelaat het van afval wat in die see gestort is. Die…
Vrydag, 02 September 2016 11:56
Vir sewentig jaar het die Missionary Aviation Fellowship (MAF) kwesbare mense op moeilik bereikbare plekke gehelp. Vlieg op woestyn- en oerwoud-landingstroke, mere en riviere, spore en paaie, sy ligte vliegtuie en hul sendingvlieëniers…
Vrydag, 02 September 2016 11:55
’n Aanlynpornografie-ring wat duisende Australiese skoolmeisies teiken, het weer ontstaan nadat die polisie dit vroeër vandeesmaand gesluit het. Die polisie en speurders in verskeie state ondersoek 'n webwerf wat seksuele beelde bevat van…