He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 14 Oktober 2016 13:06
Ethiopiese evangeliese Christene staar gereeld diskriminasie en teistering in die gesig. Eden (15), Gifti en Mihiret (albei 14), en Deborah (18) het 'n Christelike boek in Ethiopië se hooftaal met die titel 'Kom…
Vrydag, 14 Oktober 2016 11:14
’n Terreuraanval het Sondagoggend by Ammunisieheuwel in Jerusalem begin. Die terroris het uit sy motor op 'n trein geskiet en een vrou ernstig gewond. Hy het toe na Shimon Hatzadik-treinhalte gery en op…
Vrydag, 14 Oktober 2016 11:13
Venezuela, eens 'n kandidaat vir 1ste Wêreld-status, het agteruitgegaan tot baie burgers wat uit asblikke eet om te oorleef. 'n Studie het bevind 15% van Venezolaners voed hulself uitsluitlik met 'voedselafval wat deur…
Vrydag, 14 Oktober 2016 11:11
’n Jaar nadat Rusland namens president Bashar al-Assad in die Siriese moeras betree het, het Moskou die VSA en NAVO in feitlik elke moontlike arena uitgedaag. Die Russe: - het waarskynlik 'n VN-humanitêre…
Vrydag, 14 Oktober 2016 10:48
VN Sirië-gesant Staffan de Mistura het 'n beroep op Jabhat al-Nusra, Sirië se Al-Kaïda-filiaal, gedoen om Aleppo te verlaat en gesê: '1 000 van julle besluit die lot van die 275 000 burgerlikes.'…
Vrydag, 07 Oktober 2016 09:37
Kinders in Sirië sal hierdie maand in massa-gebed vergader om die 'doodspiraal' te beëindig wat honderde mense doodmaak in rebellebeheerde distrikte van Aleppo. Christen- en Moslemseuns en -meisies in Aleppo sal saam bid…
Vrydag, 07 Oktober 2016 09:36
Republikeinse presidensiële genomineerde Donald Trump het onlangs aan Israeliese premier Benjamin Netanyahu gesê dat indien hy tot president verkies word, die VSA Jerusalem as die onverdeelde hoofstad van die staat Israel sal erken.…
Vrydag, 07 Oktober 2016 09:34
Die daaglikse stryd en haakplekke waarin ons vasgevang word, is 'n normale deel van die alledaagse lewe; hulle is deel van die onvolmaakte wêreld waarin ons leef. Mense laat ons in die steek…
Vrydag, 07 Oktober 2016 09:32
Wat is God se plan in onsekerheid? Hy wil hê sy mense moet saamstaan en bid. Soos ons bid en loof, verander situasies. Dit is 'n deurslaggewende tyd vir die Verenigde Koninkryk: 'n…
Vrydag, 07 Oktober 2016 09:31
Die skokgolwe wat deur die Brexit-referendum veroorsaak is, het tot 'n bietjie sielsondersoek gelei – vir gelowige en nie-godsdienstige mense. Om duidelikheid te gee waarvoor ons as 'n samelewing staan, behels om oor…