He is part of a voluntary team who research, proof-read and publish Prayer Alert each week.
If you would like to make a donation towards our running costs, please click here.
Vrydag, 20 Januarie 2017 08:59
'n Nigeriese lugmagstraler het per ongeluk 'n kamp vir ontheemdes naby Rann in die noordooste van die land gebombardeer waar die weermag besig is met wat dit noem sy finale stoot teen Boko…
Vrydag, 20 Januarie 2017 08:42
'n Finale sperdatum is verklaar in Gambië, 'n land in beweging met twee presidente en Wes-Afrikaanse troepe wat gereed is om op te tree. Uittredende president Yahya Jammeh het geweier om uit te…
Vrydag, 20 Januarie 2017 08:40
Die Internasionale Geregtigheidsending is op baie plekke regoor die wêreld werksaam en poog om te help met die skuldigbevinding van handelaars van volwassenes en kinders. Hulle soek tans gebedsondersteuning vir spanne in Kenia,…
Vrydag, 20 Januarie 2017 08:38
2017 gaan vol uitdagings wees vir die mense van die Midde-Ooste, Christene en Moslems. 'n Kort opsomming: 1) Irak sal onseker bly, al maak die stryd om Mosoel te herower vordering: Sjiïtiese heersers…
Vrydag, 20 Januarie 2017 08:34
Verlede jaar se mielie-oesmislukking blyk steeds aftakelend: dit neem meer as 'n seisoen om ten volle te herstel van die verwoestende droogte. Alhoewel die reën in November verlede jaar op pad gekom het…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:30
Die grootste loodglasvenster ter wêreld, wat tonele van Genesis tot Openbaring uitbeeld, word in Leawood, Kansas, gebou. Die gemeente by die Church of the Resurrection het etlike miljoene dollars ingesamel om die venster…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:28
Iran het al 'n geruime tyd die berugte reputasie dat dit een van die gevaarlikste lande is om 'n Christen te wees. Christenskap skiet egter wortel in 'n voortdurende herlewing vir Jesus. Honderde…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:27
Kolossense 4:2-3: 'Wy julle aan gebed, wees waaksaam en dankbaar. En bid ook vir ons dat God 'n deur vir ons boodskap mag oopmaak, sodat ons die verborgenheid van Christus kan verkondig, waarvoor…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:25
Dit lyk amper onvermydelik dat daar 'n verkiesing in Noord-Ierland sal wees, ná adjunk-eerste minister Martin McGuinness se bedanking Maandag. Dit was nadat eerste minister Arlene Foster geweier het om tydelik opsy te…
Vrydag, 13 Januarie 2017 07:24
Millennials is te eiebelang om maklik in die weermag gewerf te word, volgens generaal Nick Carter, die hoof van die Britse leër. In 'n onlangse toespraak by 'n geleentheid, aangebied deur die telekommunikasiereus…