Print this page

Soedan Christene begin welkom voel

Na meer as drie dekades van Islamitiese heerskappy het Soedan hervormings aangeneem wat insluit dat nie-Moslems alkohol mag drink en die afvalligheidswette en geseling afgeskaf het. Vanuit 'n Christelike perspektief, laat die hervorming van die wette van die ou regime Soedanese Christene toe om weer welkom in hul land te voel noudat Soedan beweeg na 'n regering wat nie op godsdienstige waardes gebaseer is nie, maar op algemene menseregte is 'n groot ontwikkeling. Bid dat hierdie stap lei tot 'n voortdurende demokratiese transformasie; sodat voortgesette hervormings binne die regering en die samelewing die lewens van alle minderhede gunstig sal beïnvloed. Bid vir Soedanese Christene om voordeel te trek uit nuwe vryhede en begin om hoop te gee aan die Moslem meerderheidsbevolking.