Print this page

Koeweit: Ramadan en toesluit

Die Koeweitse regering het 'n landwye aandklokreël ingestel om die verspreiding van koronavirus te beperk. Op 6 Mei was daar 485 nuwe gevalle van infeksies, wat die totaal op 6 289 te staan bring. Koeweitse burgers geniet vandag een van die hoogste lewenstandaarde in die wêreld met min vervolging van Christene. Daar is ongeveer 200 Koeweit uit 'n Christelike erfenis. Bid dat God gedurende Ramadan buitengewone geleenthede vir hulle sal gee om geestelike gesprekke met hul Moslembure te voer aangesien vrees vir siekte vinniger versprei as die werklike virus. Bid vir geesgeleide strategieë vir Christelike diens tydens inperking en Ramadan, en dat die boodskap van Christus baie mense deur sosiale media en ander vorme van tegnologie sal bereik.