Wêreldwyd: GO 2020-uitreik

Christene gaan binnekort Kersfees vier, MAAR honderde miljoene mense het nog nie van Christus gehoor nie. Die groot herlewings en sendingvooruitgang deur die kerkgeskiedenis het die patroon van gebed gevolg wat evangelisasie voorafgegaan het. Nou span tienduisende kerke met honderde sendingorganisasies en gebedsbewegings kragte saam vir 'n epiese gebeds- en sendinginisiatief, anders as enigiets wat die wêreld geken het, genaamd GO 2020. Die doelwit is om een biljoen onbereikte mense met Christus se Goeie Nuus te bereik. . Teen Mei 2020 beoog GO 2020 om 100 miljoen Christene te mobiliseer om te bid dat onbereikte mensegroepe, tuis en in die buiteland, die Here sal leer ken, soos sendingagentskappe preek en leer. Geen enkele organisasie kan so 'n prestasie vermag nie, maar baie kan saamvloei soos sytakke in een onstuitbare rivier. Om betrokke te raak, gaan na