Print this page

Iran: armoede styg

Die Wêreldbank het berig dat nadat sanksies in 2016 verwyder is, daar baie positiewe ekonomiese ontwikkelings in Iran was. In November 2018 het die VSA sanksies weer ingestel en Indië, China en EU-lande versoek om op te hou om met Iran saam te werk. Sanksies is hoofoorsake van voedselonsekerheid, massalyding en uiteindelik hoë armoedesyfers. Olie is die grootste bron van inkomste. Wanneer daar geen olie kom nie, is daar geen Amerikaanse dollars nie. Alles wat in Iran gekoop word, is met Amerikaanse dollars. 'Geen dollars' veroorsaak dat die waarde van die Iranse rial drasties daal, wat veroorsaak dat baie maatskappye bankrot raak en baie werknemers moet laat gaan. Sanksies vergroot die gaping tussen ryk en arm. Daar is egter 'n aantal Christelike sake- en sendinginisiatiewe in Iran gevestig, insluitend kerkplanting via klein besighede. Sien