Print this page

Suid-Afrika: besoedelde politieke mag

Sedert die einde van apartheid het die African National Congress (ANC) Suid-Afrikaanse politiek oorheers. Die mense sukkel met 30% werkloosheid, 55% leef onder die armoedegrens, en die 75-jarige president staar ernstige korrupsie-aanklagte in die gesig. Te midde van oproepe dat hy moet bedank, het Zuma steeds baie ondersteuners, insluitend twee van die ses ANC-leiers al is hy nie meer die partyleier nie. Hy word wyd geblameer vir die korrupsie, wanbestuur en ekonomiese stagnasie wat die nasie nou teister. Aanklagte van korrupsie – altyd ten sterkste ontken – blyk hom in te haal. Zuma weier om uit te tree, maar opposisiepartye bespreek die moontlikheid om die strate in te gaan op 22 Februarie‚ die dag van 'n wantrouestemming in die parlement.

  • Pray: for a peaceful and ‘objective’ recalling of President Zuma, and for any supporters or opposition street demonstrations to be calm. (Proverbs 29:4)