Print this page

Huidige natuurrampe

Mount Mayon, in die Filippyne, bars soos 'n fontein uit. Teen 18 Januarie was veertigduisend dorpenaars ontruim. Mense verwag vulkaniese modderstortings en dakke wat ineenstort van opgehoopte as en reënwater. Bid vir diegene wat in vrees leef. In Noord-Amerika is duisende steeds besig met soek- en skoonmaakpogings van verlede jaar se veldbrande, gevolg deur groot modderstortings. Bid vir diegene wat alles verloor het. In Afrika neem humanitêre hulp maande om mense te bereik. 15 miljoen mense het hulp nodig in Ethiopië, Kenia en Somalië; bid vir beter netwerk van hulpagentskappe. Europa het verwoestende vloede beleef. Bid vir die 80 000+ wat ontruim is en steeds noodlenigingspogings ontvang. In Australië maak temperature van 47,3 grade 'n algehele vuurverbod noodsaak. Sien en ook