42 miljoen mense is meer as die hele bevolking van Irak. Aborsie is nie net tot een streek of mensegroep beperk nie. Dit is 'n wêreldwye tragedie, met ongeveer 83% van alle aborsies wat in ontwikkelende lande plaasvind en 17% in die ontwikkelde wêreld. Dit word die stille Holocaust genoem. Vanjaar se '40 Days for Life'-veldtog eindig op Sondag 5 November.