Wes-Asië: kreatiewe gebruike van nuwe tegnologie

Nuwe tegnologie bied kreatiewe maniere om die Skrif te versprei. Een Wycliffe Bybelvertaling-vennootorganisasie beplan om teen die middel van hierdie jaar 250 000 SD-kaarte (ultra-klein, hoëkapasiteit flitsgeheuekaarte) in 'n taalgemeenskap in Wes-Asië te versprei. Die Handelinge van die Apostels-film en ander Skrifmedia in die plaaslike taal sal op die kaarte verskyn. Bid dat baie mense die Skrif sal hoor en daarop sal reageer deur hierdie strategie.

  • Pray: that this project is successful, so that many will hear, believe, and be saved. (Rom.10:14)