Print this page

VN wêreldwye belasting?

'n VN-belasting op alle buitelandse valutatransaksies word oorweeg, met 'n skuif na nuwe modelle van befondsing, 'om te glo dat daar in ons onderling gekoppelde wêreld 'n behoefte is om nuwe maniere te vind om solidariteit te finansier wat buite nasionale grense strek'. Die VN het die politieke haalbaarheid, koste en voordele van 'n 'Financial Transaction Tax' (FTT) of Tobin Tax oorweeg om jaarliks tussen VS$25 en 34 miljard in Europa in te samel. Baie meen egter dat die belasting 'n gevaar is vir nasionale soewereiniteit en vir die nodige deursigtigheid van die VN; daarom doen hulle 'n beroep op beleidmakers op alle vlakke om die globale VN-belasting te verwerp. ’n Wêreldbelasting is lank reeds op die VN-radar; hulle het dit so vroeg as 2011 in die jaarlikse Menslike Ontwikkelingsverslag voorgestel. 'n Wêreldbelasting op finansiële transaksies sal triljoene dollars in die VN inbring en lande sal geen sê hê oor hoe dit bestee word nie.

  • Pray: for the UN to receive voluntary contributions from governments; pray for unrestricted transparency in all UN global financial transactions. (Pr.19:17)