Print this page

Bid vir Moslems tydens Ramadan (6 Junie tot 5 Julie)

Moslems is ons bure. Jesus het ons opdrag gegee om 'jou naaste lief te hê soos jouself' (Matt. 22:39). Internasionale '30 Dae van Gebed vir die Moslemwêreld' het in 1993 begin, en elke jaar het die aantal Christene wat hul hulpbronne gebruik, toegeneem. 'n Nuwe geïllustreerde gebedsgidsboekie word elke jaar gepubliseer, met daaglikse lesings wat fokus op verskeie onderwerpe, mensegroepe en geografiese gebiede van die Islamitiese wêreld. Elke dag se vakfokus word gevolg deur gebedspunte. Die boekie bevat ook insiggewende agtergrondartikels en hulpbronne vir betrokkenheid. Ons is in die middel van die grootste wending van Moslems na Christus in veertien eeue van Moslem-Christelike interaksie. Meer as 80% van al die Moslembewegings na Christus in die geskiedenis het in die afgelope twee tot drie dekades plaasgevind ('n tydperk wat saamval met die moderne gebedsbeweging vir Moslems). Biddende Christene kan 'n pdf-weergawe '30 Days of Prayer for the Moslem World' aflaai vir hul persoonlike gebruik by:

  • Pray: for God to increase and bless the millions of Christians globally praying for our Muslim neighbours. (Jas.4:10)