Nigerië: kerke verenig vir die eerste keer om geweld in die noorde aan te spreek

Die wêreld se dodelikste terreurgroep is nie in die Midde-Ooste nie, maar in Nigerië, waar die Islamitiese opstand Boko Haram en ander magte meer as 4 000 Christene in 2015 doodgemaak het – 'n toename van 62% vanaf 2014. In reaksie hierop is Nigerië se grootste konfederasie van Christelike kerke , wat vir die eerste keer gesamentlik 'n verbintenis onderskryf om die Kerk in die noorde van die land te laat herleef, voordat dit in duie stort van 'n dekade van geweld wat duisende Christene doodgemaak en meer as 'n miljoen verdryf het. Christene in die noordelike streek is lank reeds deur die Nigeriese owerhede aan hul eie lot oorgelaat. "Dit is die eerste keer dat ons in die openbaar 'n verklaring onderteken wat die ware beeld gee van die vervolging wat Christene in hierdie land deurmaak," het ds Musa Asake gesê.

  • Pray: for targeted violence, discrimination and marginalisation of Christians in northern Nigeria to be halted. Pray for the survival and growth of the Christian faith through unity. (Ps.10:17,18)