Print this page

Libië: Potensiaal vir oorlog

In Januarie het Prayer Alert berig dat 'milisies, stamme en militante groepe wat om beheer meeding, veroorsaak het dat Egiptiese Koptiese Christene die swaarste van onstabiliteit dra en daar was ernstige kommer dat IS beheer oor die land kan neem, met die potensiaal vir oorlog in die streek. Egipte het vandeesweek IS-teikens in Libië begin bombardeer nadat 21 Egiptiese Koptiese Christene in Libië deur IS onthoof is. Egipte se president Abdel Fattah al-Sisi het gevra vir 'n VN-resolusie vir internasionale ingryping teen IS in Libië. Die BBC het 'n potensiële 1 700 verskillende gewapende groepe in Libië berig, met geld en 'n magsug die gemene deler. Bid teen IS wat Libiese rebelle met gewere werf op soek na respek en gebiedswins. Ook die Islamitiese Staat se ambisies in Libië is 'n direkte bedreiging vir Europa se suidelike stede met terroriste-infiltrasie deur onwettige handeldryf via die 'strategiese poort' na Italië. Sien: http://www.telegraph.co.uk/news/worldnews/africaandindianocean/libya/11418962/Islamic-States-ambitions-in-Libya-are-a-direct-threat-to-Europe.html

  • Pray: the families of those murdered will know the peace, presence and comfort of Jesus and pray for God’s hands of protection to hold the large community of migrants working in Libya.(Ps.10:12&14)