Print this page

Afghanistan: Die oorlogweduwees

Marzia het onder die Taliban grootgeword en is nie toegelaat om skool toe te gaan nie. Sy was 'n matwewer. Haar man, ook 'n ongeletterde wewer, het by die weermag aangesluit, maar is in 2010 vermoor. Hulle het twee kinders gehad. 'Vir die 40-dae-routydperk wat ek by my skoonfamilie gebly het, toe trek ek na my ouerhuis. Ek kan nie op my eie lewe nie, ek het nie werk nie. Mense dink wanneer 'n vrou 'n weduwee word, word sy losbandig en immoreel. Hulle dink ons is soos 'n pot sonder deksel, onbedek en gereed om enigiets te doen. Ek kan nie weer trou nie, want my skoonfamilie kan dalk my kinders wegvat. My seun is ses. Ek het hom by die skool toegelaat. Ek wil hê hy moet sy pa se drome verwesenlik. Wanneer hy aan diens gegaan het, het hy gesê: 'As iets met my gebeur, moenie dat my seun ongeletterd is nie. Ek wil hê hy moet 'n ingenieur of 'n dokter word.'

  • Pray: for the war widows struggling to find food and raise their children, particularly after NATO leave the country later this year. Pray for the NGO’s to be effective in touching the lives of the vulnerable. (Ja.1:27